Welkom by Huis HJ Piek

Ons is geleë in Nieuw Muckleneuk

Enkel Eenhede


Die enkel eenhede is geskik vir enkellopende afgetredene waar ‘n onafhanklike lewenstyl nogsteeds gehandhaaf kan word.

Dubbel Eenhede


Die dubbel eenhede is baie groter as die enkel eenhede en is geskik vir afgetrede egpare wat saam kan woon.

Eenman Woonstel


Die enkel eenhede is geskik sodat afgetredene nogsteeds ‘n onafhanklike lewenstyl kan handhaaf.

Een Slaapkamer Woonstel


Die een slaapkamer woonstel is ook geskik sodat afgetredene nogsteeds ‘n onafhanklike lewenstyl kan handhaaf.

Vorms

Druk gerus op die vorms hieronder om oop te maak en om af te laai.

Aansoekvorm

Inligting & Huisreëls

Mediese Verslag

Wie kan aansoek doen